Pilanesberg Spesiale Aanbiedinge

Spesiale aanbiedings en promosies, kies een van ons Luukse Bos Lodges in die Pilanesberg Wild Reservaat.

  • 1

Pilanesberg Nationale Park

Die Pilanesberg Nationale Park is geleë in die noord-wes provinsie in Suid Afrika, wes van Pretoria. Die natuur reservaat grens aan die Sun City vermaaklikheids kompleks en huisves die Groot 5. Die park bied 'n verskeidenheid bekostigbare akkommodasie aan insluitende self-help tot luukse 5 Ster Lodges.

‘n Opwindende Groot 5 ervaring – Die Pilanesberg Wild Reservaat

Besigtig die Groot Vyf slegs 2 ure van Johannesburg en Pretoria in die Pilanesberg Natuur Reservaat, een van die land se mees gewilde wildlewe areas. Hierdie goed toegeruste reservaat is geleë in ‘n antieke vulkaniese krater, met ‘n dramatiese landskap wat ‘n wye verskeidenheid van plante en diere ondersteun.

  • Pilanesberg Wild Lodges Spesiale Aanbiedings

    Pilanesberg Wild Lodges Spesiale Aanbiedings

    Spesiale aanbiedings en promosies, kies een van ons luukse Bos lodges in die Pilanesberg Wild Reservaat en spaar op 'n Safari wegbreek van 'n leeftyd. Dit was nog nooit so bekostigbaar nie. Lees Verder
  • Pilanesberg Kinder Vriendelike Lodges

    Pilanesberg Kinder Vriendelike Lodges

    Pilanesberg het 'n paar van die beste kinder vriendelike oorde en een van hulle is Sun City, wat 'n ware familie-georiënteerde oord is. Van Kamp Kwena met sy toegewyde kinders aktiwiteits sentrum waar kinders onder toesig speel tot by die sjarmante Diere Wereld, die vermaak-sentrum se spel arkade. Lees Verder
  • Pilanesberg Konferensie Sentra

    Pilanesberg Konferensie Sentra

    Malariavrye Groot Vyf wildbesigtiging en 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite en verblyf opsies maak Pilanesberg Nasionale Park die ideale plek vir konferensies, funksies, spanbou en troues. Die lodges bied "state-of-the-art" fasiliteite en 'n wye verskeidenheid van verblyf in een van Suid-Afrika se gunsteling wildernis areas. Lees Verder
  • 1

Benodig Bystand ?

South Africa Flag image RSA +27 87 820 7141
Safaris@PilanesbergBesprekings.co.za
Sake Ure:
Maan - Vry (09:00 - 17:00)
Sat (09:00 - 13:00)
Tydsone: UTC/GMT +2 ure

Waarom By Ons Bespreek?

• Persoonlike interaksie
• Lodges met hoë standaarde
• Bly in beheer van U bespreking
• By verre die meeste spesiale aanbiedings

• Sekuur betalings prosedure (SSL)
• Suid Afrikaans gebaseer
• Beter kennis

• Kundige advies
• Geen bespreking fooie

Top 10 Dinge om te doen

image

Hier is ons top-tien dinge om te doen tydens U besoek aan die Pilanesberg-wildreservaat. Die groot vyf Afrika Begeleide Safari is die mees gewildste.

Avontuur toere

image

Ons aktiwiteite en Avontuur Toere vertrek vanaf die Sun City-kompleks en die Pilanesberg Wild Reservaat, besoek die volgende skakels...

Spanbou aktiwiteite

image

Verskeie pakkette kan saamgestel word vir groepe van 20 of meer gaste. Opsies wat insluit: Vuur Stap, The Amazing Race SMS, Survivor Camel Quad Challenge insluit.

Inligting oor Pilanesberg Wild Reservaat

Hoe om daar te kom

Hoe om daar te kom

Neem die N1  van Johannesburg na Polokwane. Neem die N4 Rustenburg afrit. Padtekens wys Pilanesberg na links. Lees Verder
Waar om te bly

Waar om te bly

Pilanesberg bied 'n verskeidenheid bekostigbare verblyf. Tshukudu en Bakubung lodges is in die reservaat gelee. Lees Verder
Aktiwiteite

Aktiwiteite

Aktiwiteite sluit wildritte, self aangedrewe of begeleid en staptogte in, ons bedryf ook warm lug ballon safaris. Lees Verder
Beste tyd om te besoek

Beste tyd om te besoek

Droe Winter seisoen in Pilanesberg is Mei tot September, die reen seisoen is Oktober tot April wat Somer is. Lees Verder
  • 1